
Foto: Canva
Teenstryd
koalisie-gerugte hang swaar in die lug
waar ’n eens dominante mag – afgemat
in die kwynende lig van onsekerheid –
’n gladde pad benoud betrag
1
Foto: Canva
Teenstryd
koalisie-gerugte hang swaar in die lug
waar ’n eens dominante mag – afgemat
in die kwynende lig van onsekerheid –
’n gladde pad benoud betrag
1
Kommentaar
Half waar.