Spoelsand
2025-05-29"soos golwe wat voor die kuslyn dein
en bruisend oor die skulpiesand breek
spoel liefde ook oor die hart"
Op soek na Ararat
2024-08-22"weg van misnoeë
en wêreldsmart
waar die olyftak
silwergroen
in die môreson blink"
Skemer in Kartoem
2024-08-01"terwyl die Nyl die skemerson soen
as gebroke drome die vreemde inseil
waar magsiek monsters harteloos roem
in verskroeide strate van Kartoem"
Jou liefde smaak na rooi muskadel
2024-07-18"jou liefde smaak na pienk zinfandel
en jou hart is opreg – soos egte konjak."
Verbeeldingsvlug van ’n kind
2024-07-11"met reënboogverf en skilderkwas
kan ek my wêreld mooi versier…"
As die laaste dolos draai
2024-05-22"daar, waar ’n vroeggebore baba
tussen dood en lewe draai
sal haar voorsate se geeste
die septer nogeens
in sý guns ook moet swaai"
Angel in scrubs
2024-04-10"We grieve the loss,
of a mentor so true,
whose warm-hearted skill
touched more than a few."
Helaas ... die reënboogwaas!
2023-10-27"om die vure dood te slaan
en toekyk hoe hulle erfreg
in ’n reënboogwaas vergaan."
Vanselfsprekend
2023-10-19"die klein dingetjies
en edelaardige dade
waarvan ons die waarde
so graag onderskat"

