Wiskunde met LitNet-video, graad 9: Faktorisering mbt gemene faktore

  • 1

Is jy in graad 9 en wil jy faktorising mbt gemene faktore beter verstaan? Hierdie YouTube-video deur Lee-Anne Langeveld gaan jou help verstaan dat gemene faktore nie noodwendig slegte  maniere het nie. Gemene faktore kan baie gaaf wees as jy hulle verstaan! Jou uitslae kan ook gaaf wees. Daar is ook nog ander video's op LitNet se YouTube-kanaal wat jy kan kyk om jou Wiskundepunte hierdie kwartaal te verbeter.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet-video, graad 8: Vermenigvuldiging en deling van Breuke (2)

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top