Die pad na lesers se harte loop deur hul lagspiere

  • 2

Jaco Jacobs vertel vir Freek Robinson hoekom hy skryf om kinders te vermaak. Robinson wil ook by Jacobs weet: Hoe weet hy dat hy sy mark verstaan? Pas kinder- en jeugboeke aan by die tye? Is daar genoeg ondersteuning vir skrywers? En: Hoe kry ons kinders weer aan die lees?

Lees ook:

Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: alles wat jy nog nie van Jaco Jacobs geweet het nie

Internasionale Kinderboekdag 2023: Jaco Jacobs se "Wat is ’n goeie boek?"

Kinderboeke: nie woke genoeg nie – of nou weer té woke?

Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie

Die Smooie en die Smoue deur Julia Donaldson: ’n lesersindruk

Onderhoud met Jaco Jacobs

In memoriam: Maritha Snyman

  • 2

Kommentaar

  • Ansie Coetzee

    Breek eistedfod-tyd aan, kan jy verseker wees Jaco Jacobs se gediggies is soos draairoomyse vir die kinders. Deelnemers en toeskouers is mal daaroor. Almal loop daar weg met die lekker na-smaak wat vir 'n lank nog draal.

  • Riana Viljoen

    Ek sal graag een van Jaco Jacobs se boeke vir 'n Gr 7 leerder wat die beste in Afr gevorder het, as 'n boekprys wil gee. Enige voorstelle?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top