Kinderboeke: nie woke genoeg nie – of nou weer té woke?

“As ek so na die afgelope tyd se twee groot kinderboekdebatte in plaaslike geledere kyk, sonder om hoegenaamd stelling in te neem, en met die fynere nuanses van albei debatte doelbewus grofweg buite rekening gelaat, sien ek twee identiese koerantspotprente in my kop …”