Internasionale Kinderboekdag 2023: Jaco Jacobs se "Wat is ’n goeie boek?"

“’n Goeie boek
is ’n beste maat
wat geheime met jou deel.”