Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie

“Daar is interessante karakters en onverwagse wendings … Ek het tog ’n bietjie slaap verloor, want ek kon nie die boek neersit nie.”