Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling

  • 2

Prente: Canva

Dis nie net speurders wat bewysstukke moet opspoor om iets te kan oplos nie. As jy in graad 11 is, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou hoe om 'n stelling te bewys. Dit is stelling drie van vanjaar se Euklidiese Meetkunde. Jy gaan moet bewys dat die som van hoekpunte A en C 180 grade is en dat die som van hoekpunte B en D 180 grade is. Kyk hierdie video om beter te verstaan!

Lees en kyk ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die eerste stelling

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die tweede stelling

  • 2

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top