
Prent: Canva
In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld vir graad 11’s hierdie stelling: bewys dat die hoek wat by die middelpunt gevorm word vanaf punte A en B twee keer so groot sal wees soos die hoek wat vanaf die omtrek by dieselfde punte gevorm word.
Lees ook:
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die eerste stelling

