Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

  • 6

Prent: Canva

Is jy in graad 5 en voel die volume werk vir jou baie meer as graad 4 s’n? Klik hier om die gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit af te laai. Die vraestel sal jou help om volume in Wiskunde beter te verstaan. As die volume werk so swaar was soos ’n tas om rond te dra, sal dit voel of die oefenvraestel jou wieletjies gee waarmee jy die tas maklik kan trek – sodat jy maklik volgende jaar by graad 6 uitkom!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

  • 6

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. As jy vraestelle gratis van LitNet aflaai en dit vir voorbereiding gebruik, kan dit jou help met vaslegging en begrip van jou werk. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles op LitNet beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Ja, dis 'n goeie plan om die vraestelle te toets en te kyk of die ekstra oefening jou punte verbeter. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top