Kommentaar
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: mites en foute oor miteteoriewerking
Charl-Pierre Naude 2024-08-30 En nog is het einde niet. Hans Pienaar dring aan op verdere interaksie met my in wat ek reeds uitgewys het as sy lekegeploetery met my boek, 'In die rede geval: waarom die mens mites maak'. Ek sal bondig antwoord. Steeds gaan dit maar oor jou eie bo
Ek en jy bestaan nie: ’n onderhoud met Danie Marais
Theo du Plessis 2024-08-30 Deeglik en inspirerend!
Midlands Literary Festival 2024: an interview with Darryl David
Ilze Brüggemann 2024-08-30 "Plaaslik" is ek inderdaad aangesien ek in Howick grootgeword het. My fietsspore lê die dorp vol en as ek reg onthou, was ons posbus-nommer 706 gewees.
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Henry 2024-08-30 Ek kon haar nie so lekker sien. My bril was nie skoon genoeg nie. Ek het baie uitgemis. Ek sien nou wat ander in haar gesien het. Ek mis haar nou baie, baie met 'n hartseer hart. Ek het n bietjie te laat my bril skoongemaak. Ai! Ai! Ai togie! Stomme HENDR
Die confidence van ’n witkind
Rehana Mohamed 2024-08-30 Ai, Anestacia, Stacy, doktor, vriendin, meisie vanni Ravensmead, UWK,Bush,80's... Jou stem is stil. Daar gaan 'n kampvegter vir Afrikaans, Afrikaaps verby. Riv.
Om stories te vertel
Gert van der Westhuizen 2024-08-30 Dankie Abraham de Vries vir die verhale van jou verhaal - jy het jou verhaal gelewe.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Christine De Vries 2024-08-29 Wat 'n pragtige huldeblyk aan 'n besondere vrou...Rus sag, Anastasia...
Stacey, die gange is nou stil
Izandro Claasen 2024-08-29 Pragtig geskryf Carla. Sy was, soos die Gen Z's sal sê, 'n G.O.A.T (Greatest Of All Times). Ek is bly ons paaie het gekruis. Sal jou nooit vergeet nie Ana.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Avril Fillies 2024-08-29 Ek het haar leer ken toe ons albei by John Ramsay in Bishop Lavis skool gegaan het, al was ek drie standards voor haar. Ons was albei naellopers vir die skool, maar moes die knie buig voor Beryl Tippens van Bishop Lavis Sekondêr. Ek het haar weer ontmoet
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Anton Hartnick 2024-08-29 Partykeer is ons seëninge om met die regte mense paaie te kruis, of partykeer is dit ons ongeluk deur paaie te kruis met die verkeeede mense. Saluut aan u, "Juffrou"-dosent.
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
Paul Murray 2024-08-29 This is a brilliant review of an incredible author - all making great stories. I reviewed Elsabé's book on LitNet.
Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal
Madison 2024-08-29 Ek sal graag wil uitvind of die toetse en memorandums werk.
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
Tiffany 2024-08-29 Sukkel bietjie met Wiskunde.
Stacey, die gange is nou stil
Isaac Clarke 2024-08-29 Pragtig Baie mooi geskryf. Dit gee 'n mens insight in die tipe mens wat Anastasia gewees het. Ek wens jy kan dit aan Vrye week lad stuur om dit te plaas.
Pluk vir my die sterre
Mich 2024-08-29 Diep, dieper en diepste gedig, als ineen Drienie. Jy tref al die kolle met jou gedig.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Cas Vos 2024-08-29 Anastasia was 'n merkwaardige, begaafde en nederige mens met heerlike humor wat ander mense verryk en begeester het. Sy het ook in my lewe 'n besondere rol gespeel. Almal wie se paaie sy gekruis het, sal haar met deernis onthou. Baie dankie vir 'n sinvol
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
Dr Henrietta Klaasing 2024-08-29 Innige waardering Elsabe vir hierdie geweldige taak wat jy op jou geneem het. Ek het "Emily Hobhouse geliefde verraaier" stuk-stuk gelees, by tye so aangedaan dat ek die boek net moes neersit en eers emosioneel tot verhaal kom. Die moeite wat jy gedoen he
Stacey, die gange is nou stil
Daniel 2024-08-29 Wat 'n besonder pragtige skrywe ter ere van 'n besonderse mens. Carla, as Stacey jou akademiese ma is, klink dit vir my die appel val nie vêr van die boom nie.
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Johann H Claassen 2024-08-29 Haar soort is dun gesaai. Mooi herinnering aan 'n opvoeder van formaat.
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Herman Lategan 2024-08-29 Haai dis baie mooi en sad. Dankie.
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: ’n lesersindruk
Hans Pienaar 2024-08-29 Hierdie is 'n baie lekker voorbeeld van hoe vrugbaar Naude en Blumenberg se idees toegepas kan word. In my essay stel ek 'n ekstra term voor: feitewerking, wat ook vervleg raak met mite- en redewerking. As 'n mens dit behoorlik bedink, kan 'n mens dalk ui
VVA Ommietafelgesprek: Hoekom ’n musiekloopbaan in Afrikaans?
Sherrilyn Lloyd 2024-08-29 Baie dankiehiervoor. Te veel musiekfeeste se kunstenaars is nog net wit. Ons moet dit aanspreek en verbied. Laat alles en almal saamwerk.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Stefaan de Jager 2024-08-28 Een ryer pik nie 'n ander ryer se oog uit nie! ☺
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Victor Teise 2024-08-28 'n Treffende en deernisvolle huldeblyk. 'n Groot en tragiese verlies vir Afrikaans, die media, UWK se Departement Afrikaans en Neerlandistiek en in besonder haar familie. Nooit kon dink dat ons, by die Sol Plaatje-Universiteit, haar vir die laaste keer t
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: ’n lesersindruk
Charl-Pierre Naude 2024-08-28 Dankie vir jou insigryke en helder ontsluiting van 'In die rede geval: waarom die mens mites maak', Willem Krog. Laat my toe om die een paragraaf in jou stuk wat in 'n mate vir lesers ontsporend sou kon wees, ten slotte op my beurt te verhelder. Dit is d
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Sherrilyn Lloyd 2024-08-28 Wonderlike huldeblyk deur my topklasdosent van die tagtigs. Baie groot agting vir u en u taalgebruik, Prof Hendricks. 🙏
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Theolla Langenhoven 2024-08-28 Baie dankie, juffrou Anna, omdat jy in my geglo het, lank voor ek in my werk geglo het.
Elders gesien: Braam de Vries, jy was onvolprese
Gert van der Westhuizen 2024-08-28 Hoeveel mense bly hulle lewe lank onvolprese?
Nuut by Protea Boekhuis: Jopie Fourie deur Albert Blake
Petra Pienaar-Nel 2024-08-28 Ek het die boek gelees en vind dit hoegenaamd nie 'n "voos onderwerp" nie. Trouens, ek het dit besonder boeiend gevind.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-08-28 Stefaan de Jager, ja-nee die boek sal nie akkordeer met jou nie. Ek sal egter lekker daaraan lees.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Dr Donovan Lawrence 2024-08-28 Baie dankie! Beter kon geen een dit sê nie. Ons gaan haar mis.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Rae Minnaar 2024-08-28 Baie gepaste informatiewe huldeblyk aan Anastasia de Vries deur Frank Hendricks as oud kollega!
Agterstories: Wat ons op skool leer
Guiobe 2024-08-28 Kyk na die "braai-" en "eet-"programme op TV en let noukeurig op die spyskaarte wat hulle wys. Wat het die braaiers en kokers op skool geleer van spelling in Afrikaans?? Blykbaar niks tot bitter min!!
