
Prent: cromaconceptovisual op Pixabay
Is jy vanjaar in graad 7 en kan jy voel hoe die seisoene begin verander? Dis herfs en die wind waai jou amper hoërskool toe! In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen is daar ook 'n leesstuk waar jy oor die wind kan lees. Moenie toelaat dat die toetsreeks die wind uit jou seile neem nie; laai die vraestel gratis hier af en dit sal voor die wind met jou punte gaan!
Klik hier om die vraestel en memo in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Geagte LitNet. Dit is uitstekende hulpmiddels.
Baie goeie leermateriaal.
Ek hou van leer en opsommings julle is die beste
Baie goed.
EK WIL GOED DOEN.
Hallo! Dan is jy op die regte plek, want hier is baie oefenvraestelle! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Blaai daardeur om te sien wat daar is, en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder