Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1

  • 2

Prent: Chris op Pixabay

Is jy in graad 7 en besorg breuke jou hoofbrekens? Laai dan hierdie gratis werkopdrag en memo deur Wilhelm du Toit hier af om vir jou toets voor te berei. Kort voor lank sal jy sien: die wêreld wemel van breuke – en Wiskunde raak so maklik soos om ’n snytjie uit die tert te sny en sommer die hele tert op te eet!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top