Kommentaar
Sy was ’n vrou van kleur en ’n vrou van kleure: ’n Elegie vir Anastasia de Vries
Amanda Botha 2024-09-12 Hoe raak en hoe mooi het jy, Valda, in die onthou die menswees van Anastasia saam gebind - soos jy 'n ruiker van jou herinneringe aan ons bied. Baie dankie vir mooi daarvan.
Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum
Naomi Meyer 2024-09-12 Dankie vir die navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om d
Persverklaring: Diana Ferrus-prys
THERESA JANSE VAN VUUREN 2024-09-12 My Afrikaanse taal is my bloed.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
F C 2024-09-12 Beste Barend Wat die deel uit Prediker met die Christendom te doen? Dit is geskryf omtrent 900 jaar voor die koms van Christus. Prediker kom hier tot die gevolgtrekking dat al die slimighede van die mens op niks uitloop nie. Die kern van die saak is nie d
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Elise Bishop 2024-09-11 Ek ondersteun hierdie sienings heelhartig want dit strook met my eie.
Vlug ET640
Linda Opperman 2024-09-11 Het uit my maag gelag. Pragtige beskrywing van die vlug. Kruwoorde was beslis 'n moet. Giggle steeds.
Sy was ’n vrou van kleur en ’n vrou van kleure: ’n Elegie vir Anastasia de Vries
Philip Nel 2024-09-11 Knop in die keel geskrifte. So pragtig. Wens ek het haar geken. Respek. Ook vir elke Afrikaansie.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Philippus Janse van Rensburg. 2024-09-11 Soos daar dikwels gedoen is, het daar ook om Sakkie Spangenberg se nek 'n etiket gekom: Ketter! Wat my opval, is dat mense in die meeste gevalle in die Bybel, namens God praat, Hyself is meestal 'n stom persoonlikheid. Eers met die verskyning van Jesus k
Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie
Hannie Taljaard 2024-09-11 Wow! Louise, jou resensie is 'n pragtige aansluiting by die inhoud van die boek. Ek het nog nie die boek gelees nie, maar gebaseer op die deernisvolle, indiepte deel van ook jou eie emosies en ervaring van die versorging van 'n geliefde wat aan hierdie "
Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum
Bea Roux 2024-09-11 SW, graad 7, Geografie, kwartaal 3.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Lynette Erwee 2024-09-11 Ek het die boek van Ben du Toit gelees en dit het my beslis laat dink oor dit wat ek voorgesê is om te glo. Ek voel ongemaklik met dit wat ek jare vertel is om te glo.
Luisterverhale: "Moeder koei" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé
Janine Kruger 2024-09-10 Fantasties! Verrassende slot soos min kan doen!
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Barend van der Merwe 2024-09-10 Oh ja en ook dankie Jean en Izak.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Barend van der Merwe 2024-09-10 Op skool was daar so een denominasie, ek vermoed dit was die Jollie Vollies se dominee, wat so klompie mannerisms gehad het, en waaroor ons altyd gegiggel het as tieners. Een daarvan was, as hy bid, dan het hy altyd afgesluit met "amen en amen". Twee keer
From a murmur to a shout
Chris Spies 2024-09-10 Thank you for such a beautiful reminder of how ordinary citizens can and should make a difference.
Kortliks met Stefaans: 2 September 2024
Barend van der Merwe 2024-09-10 What does it mean in practical terms Bianca? That which you are saying? Does it mean people must read the Bible and then Jesus will magically reach out to them and get to know them, by means of them reading the Bible? What about all the people who daily r
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Raed-na-Gael 2024-09-10 Die Barend-jafel (met sy baie verkleurmannetjiegeite) is net maar nog een van die baie heidene wat die Bybel as waar bewys, en hy besef dit nie eens nie. Gaan so voort verlore siel!
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Naomi Meyer 2024-09-10 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volge
Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2024-09-10 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volge
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
Naomi Meyer 2024-09-10 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volge
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal
Naomi Meyer 2024-09-10 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volge
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

Graad 10: Wiskundige Geletterdheidsvraestel en -memo, hersiening

As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Willem Semmelink 2024-09-10 Ek wil graag reageer op Koos se resensie van Sakkie Spangenberg se onlangse boek. Koos het self nie te lank terug nie 'n boek geskryf waarin hy sy eie pad met (uit) geloof beskryf het, en dat hy eindelik die 'lig' gesien het aan die einde van 'n donker
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-09 Koos, dankie vir jou perspektief. Ek sien uit na hierdie boek. Ten opsigte van Jesus. Daar is, soos jy weet, so baie boeke oor Jesus al geskryf, dat een leeftyd nie genoeg is om hulle almal te lees nie. Ek het wel 'n hele klomp boeke oor Jesus gelees, in
Graad 10: Wiskundige Geletterdheidsvraestel en -memo, hersiening
Ernestine 2024-09-09 Ek wil leer vir Wiskunde.
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal
Lente 2024-09-09 Om my Wiskundige Geletterdheidspunte te verbeter.
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Riku 2024-09-09 Dankie Koos, Ek moet nou hierdie boek gaan lees, soveel vrae kom na vore, een van hulle stel jy mooi duidelik: "Hoe versoen jy sy uitspraak van “betaal aan die keiser wat die keiser toekom” met anti-Romeinse aktivisme?" Om dit te antwoord moet mens o
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Hans 2024-09-09 Ek dink dat soveel teoloë probeer het om dikwels poësie, prosa en vertellinge met lang relase en redenasies te verklaar. Volgens die nuutste Afrikaanse 2022 gepubliseerde vertaling van die bybel, is selfs Genesis deur priesters geskryf in Jerusalem, pro
Kortliks met Stefaans: 2 September 2024
Bianca Van Wyk 2024-09-09 Jesus has been kicked out of the churches a long time ago. Best place to start looking is in fact not in the superficial white-washed carnal church, but His Word. The most important question is not "do we know Jesus", but "does Jesus know us?"
Pluk vir my die sterre
Drienie Kelly 2024-09-09 Baie dankie vir jou mooi kommentaar Mich, ek waardeer elkeen wat saamlees.🙏🌹💝
Heil die Leser! ’n Oorsig van wetenskapkommunikasie
Johan Kotze 2024-09-09 Baie dankie Nini en LitNet. Hierdie inisiatief gaan goeie vrugte lewer. Ek ken Sagan se COSMOS baie goed en het op skool al ingeteken op tydskrife soos Scientific American. Toe ek tien was, het iemand my pa ingeteken op National Geographic. Ons skool het
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-08 FC. Die Bybel bevat klomp inligting. Die geheel het egter weinig samehang. En dan is dit ook die geval dat wat in die Bybel geskryf staan, en wat in moderne Christene se kerke en lewens aangaan, amper niks met mekaar uit te waai het nie. Christenskap het
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal
Franche 2024-09-08 Graad 11, September: Wiskundige Geletterdheidsvraestelle, kwartaal 3.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
F C 2024-09-08 PREDIKER 1:2-8 AFR53 Die Boodskap Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs, dit is alles tevergeefs! Watter voordeel het die mens van al sy moeite waarmee hy hom vermoei onder die son? Die een geslag gaan, en die ander geslag kom, en die a