Kommentaar
Fynbos-Overberg-trilogie
Riaan Esterhuyse 2024-10-04 Dankie, ou maat, dat jy as woordkunstenaar jou woordspens met ons deel.
Die stil rivier in my hand
Christiaan Diedericks 2024-10-04 Baie dankie Celeste! Met waardering! 🦋❣️🦋
Fynbos-Overberg-trilogie
André Mostert 2024-10-04 Die blomme, woorde en my gedagtes praat sa, en hou baie daarvan. Welgedaan almal
Fynbos-Overberg-trilogie
Paul Myburgh 2024-10-03 Willem jou woordkeuse laat mens in prentjies sien. Dis werklik goed. Geluk my vriend.
Die pad na lesers se harte loop deur hul lagspiere
Ansie Coetzee 2024-10-03 Breek eistedfod-tyd aan, kan jy verseker wees Jaco Jacobs se gediggies is soos draairoomyse vir die kinders. Deelnemers en toeskouers is mal daaroor. Almal loop daar weg met die lekker na-smaak wat vir 'n lank nog draal.
Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal
Wilna van den Berg 2024-10-03 Ek is onderwyseres, einde van 2024, vir 40 jaar diens by dieselfde laerskool in Vryheid KZN. Nuwe vraagstelling sal verwelkom word.
Frits Gaum: In memoriam
Pieter Oberholzer 2024-10-03 Dankie Chris, 'n skitterende artikel oor 'n besondere mens.
Fynbos-Overberg-trilogie
Marie Porter 2024-10-03 Trots Suid Afrikaans met kleurryke blomme en verskydenheid tekstuur is die landskap vir ons geskep deur blomkunstenaars. Wat 'n belewenis! Knap gedaan
Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"
Hans Richardt 2024-10-02 Ek dink Alexandr Dugin het met boek oor die Vierde politieke teorie basies uitgewys dat iets soos die Afrikanerverklaring, ook 'n wêreldtendens is, buite die liberale sg Westerse wêreld.
Elders gesien: Naamloos onder die naamloses, en nou ook sonder adres
Annora Eksteen 2024-10-02 Ek is hier in Linden en wil graag gaan kyk waar sy huis was. Wat is die adres? Sy huis in Parktown Ridge is seker nog daar as iemand die adres weet. Sy kleinkinders weet sekerlik. Sy en Truida se nederige nis is in Wespark Begraafplaas.
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
Hettie Kleingeld 2024-10-02 Ek is op soek na English First Additional Language grade 5- & 6-vraestelle met meomorandums, asseblief.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-10-02 Nee wat. Ek was ook ingetjoen en my en andere se ervaring was anders. Christina Landman het nogal 'n geneigdneid om boeke nie deeglik deur te lees nie, en dan haar opinie daaroor te gee. So was dit ook die geval met die boek "Die slegte nuus van die evang
Toyota Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel 2024: ’n onderhoud met Michèle Meyer
Betsie 2024-10-02 Ek wens ek was daar.
Maalkolk en Breekpunt deur Marie Lotz: ’n resensie
Barend van der Merwe 2024-10-01 Vir my maak daardie gebreke beslis geen afbreuk aan 'n goeie storie nie. Dit help as jy iemand is wat niks van die dinge weet nie. Soos ek. Ma hoorie, hats off vir die resensie van jou. Ek sukkel om die krimi's te lees. Die gier moet my elke keer eers wee
Persverklaring: Bekendstelling van Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar – ’n huldiging by NALN in Bloemfontein op 3 Oktober 2024
annette du plessis 2024-10-01 Ek kom graag.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Raed-na-Gael 2024-09-30 Vanoggend (30/09/24) was prof Sakkie (tans in die VSA) oor RSG (Op en Wakker) op die agtervoet tydens in ‘n onderhoud met hom oor hierdie boek. ‘n Ander prof was aangehaal dat diè op ’n mediaforum gesê het dat Sakkie gebruik maak van verouderde in
Kaantie wies NP Van Wyk Louw?
Pieter Loots 2024-09-30 Dit is so hartseer om te aanskou hoe 'n taal tot in die grond vermorsel word omdat ons nie meer die moed het om te veroordeel nie. Omdat ons nie aanstoot wil gee nie eer ons almal se opinie ter wille van vrede en ignoreer die fondasies wat onder ons verkr
Annie Ernaux, wenner van die Nobelprys vir letterkunde in 2022
Ina Vorster 2024-09-29 Baie dankie vir hierdie insiggewende plasing en die lig wat op 'n besonderse outeur gewerp word.
NP Van Wyk Louw (1906–1970)
Elbie Henning 2024-09-29 "Die herfs word ryp in goue akkerblare" - en soveel van hierdie maestro. "Lojale verset". Ek het gesien hoe die huis afgebreek word as ek weekliks daar verbyry - en hoe die huis vervang word met wooneenhede. Mag dit asb tog nie grys geverf word in versk
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Izak de Vries 2024-09-29 Jan, hier is die detail: https://www.litnet.co.za/kyk-hoe-ver-het-ons-gekom-n-gedigte-en-kortverhaalkompetisie/
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Jan van Tonder 2024-09-29 Hoe geskied inskrywings? Sal graag wil deelneem aan die gedigte inskrywings.
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling
Mollie Pretorius 2024-09-29 Is daar Gr 7 Wiskunde 2024 4de kwartaal-Wiskunde beskikbaar?
Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies
Simone De Lange 2024-09-28 Goeie dag. Waar kan ek die boek "Uit ouma se uitsetkis" koop?
Slagoffer deur François Smuts: ’n resensie
CJ de Kock 2024-09-28 Stem saam met resensie. Eerste deel goed en die res vervelig. Ook onnodig kru...en ek is vrydenkend!
Elders gesien: Naamloos onder die naamloses, en nou ook sonder adres
Barend van der Merwe 2024-09-28 Ek was jare terug 'n erfenispraktisyn. En dan ook, argivaris. Daar word in teorie so 2 % van alle rekords bewaar. In praktyk, veel minder. Water en ligte. Personeel. Die erfenis, daai staan agter in die tou. En mens verstaan dit. Gesondheid. Onderwys. Inf
Die stil rivier in my hand
Christiaan Diedericks 2024-09-27 Baie dankie, Eugene! Wat 'n mooie opmerking! Met waardering!
Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie
Julia Rupping 2024-09-27 Ek stel graag belang, want ek leer graad 2 en graad 3. Dit sal baie help.
Die stil rivier in my hand
Eugene Vorster 2024-09-27 Lieflike gedig! Asof jy met ‘n kwas skryf. Sien uit na die volgende bundel!
Fotoblad 2: Etienne van Heerden Veldsoirée, LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad en die ATKV-skryfskool
Schalk Vorster 2024-09-27 Merkwaardige samekoms van Afrikaanse kreatiwiteit!
Die stil rivier in my hand
Christiaan Diedericks 2024-09-26 Baie dankie Roon! ‘n Gedig oor my liefde vir my kuns! 🦋❣️🦋
