Elders gesien: RIV, Danie Odendaal

  • 1

Annelize van der Ryst skryf op Facebook:

RIV, Danie Odendaal, briljante skepper van 7de laan en vriend.

Wat ’n reusevoorreg was dit om saam met hom, sy vrou Annie, span skrywers, regisseurs, akteurs en adminpersoneel te kon werk vir soveel jare.

  • Foto verskaf
  • 1

Kommentaar

  • Chris van Niekerk

    In ons heel eerste groot vergadering met al die akteurs by die ateljees in Sandton het Danie die reëls van die sepie aan almal verduidelik. Een daarvan: die dialoog is in klip gekerf; jy verander nie 'n enkele woord nie! En sy laaste reël vir ons was baie duidelik gestel. Julle hou julle monde en hande van mekaar af!
    Hy het ook onder sekere van die span bekend gestaan as die eerste lanie van 7de laan. Lekker rus, Danie Odendaal.
    Dankie, Henry, vir 'n mooi en roerende huldeblyk.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top