Kommentaar
Wat sê Bettina? Oor erfenis
Trisa Hugo 2024-09-26 Bettina, na meer as 20 jaar in die vakansie-akkommodasiebedryf, kan ek jou wel iets sê van die bruin kultuur wat universeel is. Die kinders is soet, hulle luister want hulle ma gee hulle een kyk en sê: Wat het ek gesê? Dan rits 'n kleintjie die reëls
Fotoblad 3: Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Darryl David 2024-09-26 Die oorbel-foto is pragtig, Menán ... fyn waargeneem.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
F C 2024-09-25 "Hulle aanbid 'n boek, waarvan elkeen sy eie interpretasie ook het."So skryf Barend. Nee, Barend dis nie 'n enkel boek nie, maar 'n versameling boeke geskryf oor 'n lang tydperk en teen verskillende historiese agtergronde.
Wat sê Bettina? Oor erfenis
Barend van der Merwe 2024-09-25 'n Mens kry die indruk dat Erfenisdag miskien een van die meer suksesvolle publieke vakansiedae tussen die lot is. Dis nou behalwe vir Kersfees, Paasfees en Nuwejaar. In vergelyking met konsepte soos Jeugdag, Vrouedag, Werkersdag, Menseregtedag, Versoenin
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Louisa 2024-09-25 Wil my kind wat sukkel met die Wiskunde help.
Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke
Francois Marais 2024-09-24 Ek is op soek na Peet Simonis se boek "Kom Bou Saam" en sy boek met bouplanne. Groete Francois Marais
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-24 'n Mens kan enige ding, net wat jy wil, en wat jou hart begeer, in die ou Bybel inlees. Dit is hoekom daar 40 000 verskillende sektes is. En hoekom die NG kerk apartheid teologies uit die Bybel beredeneer het. Dis baie duidelik dat Christene nie 'n lewend
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Cobus Zietsman 2024-09-23 Dit is inderdaad uitdagend by uitstek.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Raed-na-Gael 2024-09-23 My geloof is deel van my erfenis (24/09/24): Vir ons as gematigde gebalanseerde christengelowiges is die Bybel duidelik oor die Drie-eenheid, dis tog op baie plekke aangeteken en is dit nie nodig om almal op te noem nie. Kortliks dan: Heel aan die beg
Commendatio: kykNET-Rapportprys vir fiksie 2024
Anne-Marie Bartie 2024-09-23 Dít was 'n plesier om te lees, Ryan. Asook 'n aansporing om aan te skaf. Groete
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Raed-na-Gael 2024-09-23 "Tot my ewige skaamte". Sê die jafel hierbo. Tot dit spreek Christus aan in Luk.9:26. Dis nie net die Jafel wat "ewig" skaam is nie.
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Irene Bernardo 2024-09-22 Dankie vir die geleentheid om te kan deelneem. Dis fantasties!
Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Allan B Olivier 2024-09-22 Ek stel baie belang, asseblief.
’n Ontleding van die Amerikaanse presidentsdebat
Melanie Grobler 2024-09-21 Skitterende insig in die Amerikaanse politiek. Baie dankie.
Abrahamitiese eskatologie en die bekragtiging van godsdienstige identiteite
Philippus Janse van Rensburg. 2024-09-21 Individualisme en Gemeenskap, hierdie ontleding van Schlebusch laat onveranderlik die kontras tusen dìè twee bestaansweë opduik. Dit is vir my betekenisvol, want met die klem op prestasie het die waarde van die enkeling so ver bo die waarde van die ge
Tuin van Digters 2024: Engela Duvenage deel haar foto’s
Lezettevan Jaarsveld 2024-09-21 Wat my veral opgewonde gemaak het ws die jong digters...kletsrymers se passie vir die taal
Persverklaring: Diana Ferrus-prys
Dustin Coraizen 2024-09-21 Daar is beslis Afrika in Afrikaans - gegrond, gewortel, gegroei.
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Magda Beneke 2024-09-20 Ek stel belang in die gedigte-afdeling van die kompetisie.
Sammy
Rika Sennett-Borthwick 2024-09-20 Pragtig!! Hoe mooi verwoord die skryfster die vrou se versplintering! 👏🙌🌿🌹🌿
Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Juanita du Toit 2024-09-20 Ja, asseblief! Dit klink puik.
Onvergeetlik
Jacobus Swart 2024-09-20 Zebulon, jy is hier op die regte spoor. 'n Gesonde respek vir kuns as proses; die digter as alchemis. Geluk!
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Izak de Vries 2024-09-19 Volg asseblief hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/kyk-hoe-ver-het-ons-gekom-n-gedigte-en-kortverhaalkompetisie/
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Izak de Vries 2024-09-19 Die sluitingsdatum is 8 Januarie 2025! Volg asseblief hierdie skakel. https://www.litnet.co.za/kyk-hoe-ver-het-ons-gekom-n-gedigte-en-kortverhaalkompetisie/
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Marietjie Steenberg 2024-09-19 Ek wil graag deelneem aan die kortverhaalafdeling.
Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Gerrit Philander 2024-09-19 As 'n Graad 9 Wiskunde-tutor is hierdie inligting en vraestel vir my van onskatbare waarde. Dankie, LitNet ...
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Zolie 2024-09-19 Hi, is hierdie kompetisie verby?
LitNet is 25
Nick 2024-09-19 Goeiemôre. Wil net graag weet of julle enige materiaal ivm GR10/11 Besigheidstudies, Toerisme En Verbruikers het? Toetse. Vraestelle En memo's.
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Barend van der Merwe 2024-09-19 Tja, die ou kleingroepies van die kerke. En dan ook hulle alewige kampe en seminare. Met al die voorskrifte en stipulasies. So lyk 'n Christenman, So lyk 'n Christenvrou. So lyk 'n Bybelse huwelik. So moet 'n gesin lyk volgens die Here. Ek was self ook by
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Izak de Vries 2024-09-19 Die reëls is in die persverklaring.
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Mia 2024-09-18 Kan ek vir altwee inskryf?
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Izak de Vries 2024-09-18 Volg asseblief die instruksies in die persverklaring!
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Annah Elizabeth Jafta 2024-09-18 Sal graag wil deelneem aan gedigte.
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-18 Ek weet nie regtig wat presies jy probeer se nie. Mens kan gewoonlik nie eintlik juis sinvol met Christene oor die dinge gesels nie, want die meeste is so arrogant dat dit geen doel dien nie, en vryf dieselfde ou storie in jou gesig. Dit is nietemin algem
Elders gesien: Tuin van Digters 2024
Bernard Odendaal 2024-09-18 Dit was n boeiende fees, met baie om te geniet en oor na te dink. Ek het die gesprekke met digters soos Hennie Nortje en Rudolph Willemse, sook die optrede van Rocco de Villiers met musiek en gedigvoorlesings, ewe prikkelend gevind - aldrie digters wat hu
Springbokke vs All Blacks
Annora Eksteen 2024-09-18 Oh dear. Daai groen kleur pas net nie my veltipe nie. Ek soek 'n wit en blou span om te ondersteun.
