Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

  • 11

Prent: Pixabay

Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

  • 11

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ag tog, LitNet, julle is die beste, hoor. Julle het my nou so goed gehelp en ek waardeer dit opreg. Groete

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Rol na die graad 7-vraestelle, en kyk wat alles daar beskikbaar is. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top