Graad 10: Lewenswetenskappe, vraestel en memo, vierde kwartaal

  • 2

Foto: Canva

Is jy in graad 10 en het jy onverwags gedurende die eksamen die behoefte om baie tyd by die gimnasium te spandeer? Laai hierdie gratis Lewenswetenskappe-vraestel deur Rita Engelbrecht af met voorbeelde van vrae wat juis uitwys hoe belangrik dit is om oefening te doen. Onthou: Dis ’n goeie plan om eers vir jou eksamen voor te berei en daarna oefening te gaan doen.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 2

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Kyk of die werk waaroor jy navraag doen, dalk daarby is. Of gebruik die ander vraestelle vir ander vakke se voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top