Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum

  • 4

Is jy in graad 6 en los jy eerder raaisels op as om voor te berei vir jou eksamen? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy raaisels kan oplos én kan voorberei vir jou Wiskunde-eksamen. Gebruik die vraestel om jou met Wiskunde te help en los enige raaiselagtighede op sodat jy hierdie kwartaal uitstekend sal vaar!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

  • 4

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top