Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

  • 9

Prent: PDPics from Pixabay

Is jy in graad 6 en dink jy nou al aan die vakansie wanneer jy net kan ontspan? Dink hoe slim sal jy hierdie vakansie klink as jy raai wat die waarskynlikheid van een van jou maats sal wees as hulle die skoppensboer of koningin van harte sal optel! As hierdie nou veels te moeilik klink, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt af en berei sommer terselfdertyd voor vir jou eksamen hierdie kwartaal. Daar bestaan ’n groot waarskynlikheid dat jy sommer ’n goeie punt op jou rapport sal behaal.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 9

Kommentaar

    • Hallo! Jammer om te hoor dat Wiskunde 'n kopseer is. LitNet kan help! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: Ronellestraat 87, Brackenfell. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle vir leerders om hulle skoolwerk onder die knie te kry en vir die eksamens te kan voorberei. Hier is 'n indeks van vraestelle wat alles op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou met jou voorbereiding help. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top