Kommentaar
Beroof van sy onskuld
Naomi 2024-10-18 Diep hartseer,intens. Jasmine se skryftegniek is uitstekend! Ek hou van kruisrym en personifikasie.
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Robert 2024-10-18 Ek soek memo vir vraestelle wat ek gebruik om te voorberei vir my eksamen.
Beroof van sy onskuld
Heinrich 2024-10-18 Wow wow wow. Ek het nie woorde nie, ek kan die hartseer en pyn in elke lyn voel.
Haweloos
Johan van der Merwe 2024-10-18 Baie ver en baie diep en trots. Is goed beskryf in die laaste twee reëls, sal sy trots tot in die hiernamaals soos ’n ou vriend langs hom stap.
Persverklaring: Wil jy bydra tot ’n kinderboek oor Afrikaans?
Igna le Roux 2024-10-18 Kort kennisgewing, maar 'n interessante uitdaging.
Persverklaring: Wil jy bydra tot ’n kinderboek oor Afrikaans?
Aniki Joseph 2024-10-18 Dit klink na 'n lekker uitdaging.
Persverklaring: Wil jy bydra tot ’n kinderboek oor Afrikaans?
Hanneke Jordaan 2024-10-18 'n Interessante uitdaging!
’n Vrou staan op deur Ilse Verster: ’n lesersindruk
Francois Verster 2024-10-18 Dankie vir die weldeurdagte, goed verwoorde en insiggewende lesersindruk, Barend.
Soveel geluide in my kop
Miche 2024-10-17 Johan, jy oortref jouself keer op keer. Publiseer nog gedigte asb. Kry nooit genoeg daarvan nie.
Dinkskrum: Is die eenheid in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) op valse optimisme gebou?
Cochenille 2024-10-17 Die RNE is seker maar iets tussen 'n koalisie en 'n RNE. Dis nie vergelykbaar met die RNE van 1994 nie, maar ook nie 'n volslae koalisie nie. Vir Ramaphosa is dit 'n goue geleentheid om van sy opponente ontslae te kon raak binne sy party. Die ANC het daar
Persverklaring: Gratis teater stel Suidoosterfees NATi Jong Sterre bekend
Shireen 2024-10-17 Vrugte van Harde werk. Geluk Boetie❣️. Kan nie wag vir die debuut nie.
Boom se droom
Jo Prins 2024-10-17 Hierdie is die snaaksste, lekkerste ding wat ek vandag nog gelees het!
UJ-prys 2024: SJ Naudé se toespraak by die bekroning van Van vaders en vlugtelinge
Melanie Grobler 2024-10-17 Intense aanhanger van Naude se skryfwerk en denke.
Press release: South African experts unite in a call for evidence-based care for transgender and gender-diverse young people
Annie sugrue 2024-10-17 I support this petition.
Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal
luthando 2024-10-16 Wiskundewerk, asb.
Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal
luthando 2024-10-16 Die is baie belangrik.
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal
Delaine Strydom 2024-10-16 Ek wil graag vraestelle ontvang.
Mamma
Danie Botha 2024-10-15 Dankie. Kan my so vereenselwig met hierdie belewenis, hierdie herinnering en gemis. Danie Botha
Elders gesien: Naamloos onder die naamloses, en nou ook sonder adres
Marthinus Willemse 2024-10-14 As jy die Wespark Begraafplaas ingaan, ry oor die kruising, met die grafte van die Westdene-ramp aan jou linkerkant. Loop tussen die grafte deur, na 'n muur met nisse: NP se nis is links in die muur.
Martie Retief Meiring: In memoriam
Michele Meyer 2024-10-14 Dankie vir die besonderse huldeblyk, Rennes. Jou terugblik is 'n geskenk wat werklik spesiaal lees.
Miniseminaar oor strukturele rassisme
Monica Hammes 2024-10-13 Dis baie jammer dat hierdie mini-seminaar met sy betekenisvolle bydraes so min aandag gekry het. Met die een en ander moes ek dit laas jaar gemis het en het toevallig daarop afgekom op soek na iets oor Ingrid Jones. Dis baie waar dat die belangrikste d
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
emihle mnyanda 2024-10-13 Ek hou baie van LitNet; ek hoop dit sal my help.
Drawing the right lessons from Iran’s missile attack on Israel
Jessica 2024-10-12 Yeah, right. A barrage of 180 supersonic ballistic missiles aimed by an antisemitic terrorist theocracy at a tiny Jewish state in the midst of hostile Arab states was "cautious, marked by intense moderation"? Congrats, this surely sets a new record for
Graad 8: Wiskundevraestel 1 en memo, vierde kwartaal
Arina Nortje 2024-10-12 Sal graag vraestelle en memorandums vir graad 8 en 11 wil bekom.
Dié brakkie het nog baie blaf
JanaL 2024-10-11 As als onder die son, van flieks en boeke tot AirBnB's en restaurante en wat nog geresenseer en beoordeel en bepunt en be-ster kan word, waarom op die aarde mag dieselfde nie met resensies nie? As leser staan dit my vry om met enige mening saam te stem en
Wilgenhof: Wie bepaal die skrif aan die muur?
Deon Theron 2024-10-11 As 'n Rhodesiër (en nou Zimbabwier) was een van my lewe se grootste voorregte om in Stellenbosch landbou te studeer, en in Wilgenhof tuis te gaan met Dok Craven as ons koshuisvader. My seun het ook die voorreg gehad om daar te studeer en in Wilgenhof te
Elders gesien: Dit ruik steeds na oorlog
Oli Jou 2024-10-11 Pragtige skrywe oor die Grensoorlog wat almal dai jare geraak het. Semper fi
Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen: ’n resensie
Mariette 2024-10-11 Ek het dit baie geniet om dit te lees. Ek sou graag wou die boek aankoop. Die vrou in my vind 'n vriendin in Sati. Ons twee sou lekker klets. En skinder. Van die mans natuurlik!
Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal
Olga du Preez 2024-10-11 Wat kos dit om die pakket te kry, asb.
Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses
Stefaans Coetzee 2024-10-11 Dankie dat ons ten spyte van, mekaar steeds in die oë kan kyk. Jy is belangrik vir my.
Dié brakkie het nog baie blaf
erla diedericks 2024-10-10 Nee, o hel, Pieter, net nie dit nie! Ek kry net swart sterretjies!
