Kommentaar

Pablo Picasso: Guernica

Martine 2024-11-01 Diep rakende gedig! Dankie…

John Kannemeyer (31 Maart 1939 – 25 Desember 2011) en die uitgewers

Paul de Beer 2024-10-31 Afgelopen maand met veel plezier Kannemeyers Coetzee biografie gelezen en tegelijkertijd Coetzee's eerste veertien romans herlezen die hierbij in een helderder daglicht kwamen te staan. Had deze biografie graag tot mijn beschikking gehad toen in de jaren

Eerste vryvalsprong

Carel Boshoff 2024-10-31 Die werklikheid wat vir “'n oomblik één en oopgevou” is, bly my by. En die onreëlmatige eerste helfte vind ek meesleurend. Nie oormatig innerlik nie en 'n vreugde om te lees. Dankie, Heinrich!

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

Misty 2024-10-31 Ek wil hersieningstoetse doen van die hele jaar om goed in Wiskunde te doen.

Meneer, mevrou, dominee, professor, doktor of eredoktor?

Hanno Visagie 2024-10-31 Die gebruik om 'n geneesheer / mediese dokter / MB ChB-gegradueerde as dr / dokter / in Engels doctor aan te spreek, ontbreek bo.

Eerste vryvalsprong

Martli Slabber 2024-10-31 Asemrowend mooi, Heinrich. Ek beleef elke moment met hierdie gedig!

Verplaas

Jacques Boshoff 2024-10-31 Hierdie is 'n lieflike gedig. Die elemente van afskeid en eensaamheid is mooi verweef in die gedig - uitry, wuiwend, enkelbed. Dan ook die skuldgevoel in die laaste twee strofes. Welgedaan!

Visserman

Zebulon Kochk 2024-10-31 Baie dankie, LitNet.

Sit die skrikbewind van boelies stop

Annie 2024-10-30 Al die kommentaar maak my so hartseer, want ek voel die kinders word gefaal omdat die skole nie optree nie, en dat boelie-gedrag nie ernstig opgeneem word nie. Dan is daar nog onderwysers wat self boelies is, en ander wat dit as niks afmaak nie of hulself

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Viano 2024-10-30 Wiskunde, graad 10, kwartaal 4-vraestelle.

In memoriam: Mellet Moll

Nicolaas Geldenhuys 2024-10-30 So onnodig. So seer. So 'n groot gees net so weg. Op pad om 'n groot digter te word. Innige simpatie Nini en al sy geliefdes. Baie baie hartseer.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Shaled Botes 2024-10-30 Hi! Enige Geografie-vraestelle vir kwartaal 4 vir graad 4?

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Nadia 2024-10-29 Goeiedag. Ek soek die leervakke van Graad 5, Novembermaand asb. Ek kry tans net vir Junie.

Nostalgietoer

Zebulon Kochk 2024-10-29 Baie dankie, Eddie, my digtersvriend. Dankie vir die inloer. ❤️ Ek maak so

See-psige

Zebulon Kochk 2024-10-29 Baie dankie, LitNet Op die platform tel mens se digterstem !

Hartsvanger

Zebulon Kochk 2024-10-29 Baie dankie, Morné Waardeer jou kommentaar.

SteedsDink met LitNet Akademies: Michael le Cordeur oor sy akademiese navorsing

Barend van der Merwe 2024-10-28 Dit was aangenaam om na jou te kon luister. Net soos al die ander navorsers se onderhoude, en mens het waardering vir dit wat LitNet in dié verband doen. Ek het al van jou boeke ook gelees. Soos jy noem, is moedertaal ’n emosionele saak. Ek dink egter

Romantiese en erotiese fiksie in Afrikaans: variasies op ’n wenresep?

Ilze Beukes 2024-10-28 Dit gee my sommer baie moed as Romanza-skrywer. Dankie dat ons werk raakgesien word.

Romantiese en erotiese fiksie in Afrikaans: variasies op ’n wenresep?

Chanette Paul 2024-10-28 Dankie tog! 'n Akademikus wat verstaan dat genrefiksie ook 'n belangrike deel uit maak van Afrikaanse literatuur. En boonop nie net speurromans nie, maar ook romantiese- en vermoedelik ander soorte ontspanningsfiksie. Dankie, Andrew Sutton.

Persverklaring: Hans du Plessis is oorlede

Cas Vos 2024-10-28 Dit was 'n voorreg om Hans du Plessis te ken en te waardeer. Hy was lojaal en iemand met integriteit. Hans was hoogsbegaafd en nederig. Sy Griekwaspsalms, verhale en gedigte is treffend en merkwaardig. Opregte meegvoel met sy vrou, kinders en kleinkinders

Waarom die VSA by Suid-Afrika wil leer

Barend van der Merwe 2024-10-27 Daar was onlangs 'n artikel in Netwerk24 met die titel: Kyk hoe verdof die Goudstad, alles binne net 14 jaar. Hier die skakel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/kyk-hoe-verdof-die-goudstad-alles-binne-net-14-jaar-20241019 Kyk gerus mooi n

Kuberklas Kreatief: "Drie dimensies van haar"

Lyria 2024-10-26 It's beautifull 💜

Persverklaring: Húlle is benoem vir 2024 Woordtrofees

Monica Hammes 2024-10-26 Nou waar op aarde is The king of broken things?

Postebesnoeiing lei tot lae moraal by onnies

Anna Kemp 2024-10-25 "Onnies"? Op LitNet? Mens sien sulke taalverskynsels daagliks op Netwerk24 en probeer stilbly.

Empaaier: ’n doodsberig

Martli Slabber 2024-10-25 Spot-on!

Embrio

Martli Slabber 2024-10-25 Dis regtig iets besonders.

Op dees aarde: Oorlogstrauma en die radikale Afrikaner-psige

Hélène Opperman-Lewis. 2024-10-25 Dankie Albert Blake en Elsabé Brits. Nou voel ek nie meer so alleen in hierdie betoog nie. Veral omdat ‘n prominente Afrikaner Historikus en ABO-kenner na ‘n bespreking in 2018 oor intergenerasie trauma by die na-oorlogse Afrikaners, my letterlik

Die sielkundige trauma van ’n post-poliolyer voor haar 12de operasie

Sybrandus Adema 2024-10-25 Aangrypend, Marlene. Dankie en sterkte. (En as iemand 'n apartheidsapologeet raakpraat, stuur hierdie skakel vir hulle.)

Wiskunde, graad 4: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Naomi Meyer 2024-10-25 Hallo en dankie vir jou navraag! Jy kan hierdie skakel volg: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is 'n indeks van vraestelle wat alles op een plek bymekaar gebring is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons

Heil die Leser! Die omstrede Vance – en sy boeiende memoires

Trisa Hugo 2024-10-25 Hoe lieflik. DIe boek, die fliek en nou jou blik daarop. Ek begryp my eie gemengde gevoelens oor alles nou beter. Dankie daarvoor!

From a murmur to a shout

Anne-Marie Bartie 2024-10-25 Martli! I can see the pictures in my mind. Continue to change the world. It is our duty...

SteedsDink met LitNet Akademies: Michael le Cordeur oor sy akademiese navorsing

Sarie 2024-10-25 Sal graag wou hê Le Cordeur moet ook die rol wat kinderliteratuur, soos in biblioteekboeke, kan speel om die liefde van lees by kinders te kweek, bespreek.

Toorwerk op papier

Mich 2024-10-24 Jy toor met woorde, soos altyd.

Wat sê Bettina? Dertien dae voor Amerikaners moet kies

Barend van der Merwe 2024-10-24 Dit is vir my gladnie so duidelik wie gaan wen nie. Maar benewens dit, dink ek ook nie dit is juis belangrik wie wen nie. Wat maak dit saak? Die bekende uitdrukking lui, left wing, right wing, same bird. Onlangs blaai ek so bietjie rond op joetjoep en gaa

Hartsvanger

Morné Du Preez 2024-10-24 Indrukwekkend en 'n roerende gedig.

Persverklaring: Liza Nel verf die dorp "Rooi"

Marita Brink 2024-10-23 Wat 'n fenomenale bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat. Die lirieke is van hoogstaande literêre gehalte.

Twee dekades van herdenking: Die NHN 2004–2024

Chris Swart 2024-10-23 Dankie vir die inligting en poging tot rasionele denke.
Top