
Foto: Canva
Afrikaans
Jy’s dooddollies
fynpikkewyn
njannies
sonder
fiemies
en fieterjasies
jy’s gesiggie
kappertjie
katjiepiering
tinktinkie
toktokkie
tarentaal
jy lê
slaphakskeen
by ouma onder
haar kombers
ek het jou
onvertaalbaar lief
1
Foto: Canva
Afrikaans
Jy’s dooddollies
fynpikkewyn
njannies
sonder
fiemies
en fieterjasies
jy’s gesiggie
kappertjie
katjiepiering
tinktinkie
toktokkie
tarentaal
jy lê
slaphakskeen
by ouma onder
haar kombers
ek het jou
onvertaalbaar lief
1
Kommentaar
Dis nou taalkundig plesierig en slim met die ritme en die rym.