Kommentaar
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Barend van der Merwe 2024-11-10 Ek sê nie in my hart daar is geen God nie. Ek sê dit sommer oop en bloot. Die kerkbanke het ook baie mense wat so dink. Maar hulle speel maar saam. Elke Sondag. Uit vrees. Godsdiens werk goed. Want dit gebruik vrees uiters effektief. Nie net vrees vir
"Hoekom maak skrywers soms hulle stories so ingewikkeld?"
Jessica 2024-11-10 Nogal insiggewend dat verreweg Afrika se grootste romansier, Etienne Leroux, en verreweg Afrika se grootste digter, N P van Wyk Louw, albei hoogs interessante stories gepleeg het wat terselfdertyd moewies ingewikkeld is.
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barry DC le Roux 2024-11-10 1) Dat bewussyn nie materie is nie, is korrek, maar bewussyn kan nie verwek word sonder materie nie. 2) Bewussyn is nie "iets" nie, dit is 'n eienskap, analoog met die snelheid van 'n bewegende voorwerp. Die snelheid kan nie van die bewegende voorwerp g
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Hanno Visagie 2024-11-10 Izak de Vries, lees gerus ook "Die kleur van hoop" deur Johnell Prinsloo - https://maroelamedia.co.za/debat/diskoers/oranje-is-die-kleur-van-hoop/
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barry DC le Roux 2024-11-10 Jy verwar intellektualisme met dwaling. Godgeloof het geen intellektuele parameter nie. As dwaling die mens se mees belangrikste bate is, dat is a-teïste en apateïste bankrot!
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Louise 2024-11-09 Dalk moet Lesufi ook besef dat die ANC lankal 'n slegte naam het. As mens moet ondergaan, ten minste nie soos Boxer, die karperd van 1984 nie.
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Ponti Venter 2024-11-09 Nouja, Izak de Vries. Weet jy darem wat 'n totalitêre staat is? En assosiatiewe logika in die kleur Oranje is niks werd uit 'n akademiese oogpunt nie. Enigiemand wat op hierdie stadium - na al die man se bedrog met FMF - nog aansluiting vind by Lesufi i
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Lidwinia 2024-11-09 Volgens my 'lig' jy nie jou mening nie, jy 'lug' jou mening.
LitNet: Hoekom so ingewikkeld?
Hendrik 2024-11-09 LitNet was nog altyd 'n plek om korrekte inligting oor ons taal en kultuur te kry.
KI en kopiereg: kreatiewe skryfwerk van die masjien versus kreatiewe skryfwerk van ’n mens
Francois Verster 2024-11-09 Op die vraag of dit wat skrywers doen niks anders as scraping is nie: NEE. Dis die kort antwoord. Maar dis veel meer as scraping, dis 'n herkenbare, uniek menslike proses ter sprake. So, as ek te lui of onbevoeg is om te skryf en 'n spookskrywer inspan,
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Joanie 2024-11-09 Barend van der Merwe: Deel van jou pyn ken ek. Gaan lees dalk CJ Langenhoven se "Ses briewe uit die skadu's van Nasaret". Daar was iets vir my "gedrogtelike, verradelike hart". Vir my tekort aan geloof. Vir my menslikheid en soeke na Kerk. Dit is, as jy n
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Hans Richardt 2024-11-09 Met al die menslike spekulasies wat al vir eeue en dekades aan die gang is, het niemand nog by 'n punt van tasbaarheid uitgekom nie. In die Groot Marico NHK kerkvergadering in 1870's rond, is geskryf dat na baie argumente oor ronde of plat aarde, het die
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Fanie de Villiers 2024-11-09 En ek stem saam met jou, Johan Steyn.
Madibaland @ Bookbedonnerd 2024: Geliefdes, kom laat ons lees
Ria de Lange 2024-11-09 Wat 'n aangename artikel was dit om te lees! 'n Wêreld van skrywers van wie ek geen kennis dra nie, maar dit was nou 'n "eye opener". Baie sterkte met ALLES wat julle doen en nog beplan!
Bela-wet: Op ’n heuwel daar ver
Barend van der Merwe 2024-11-09 Klink na 'n lekker Sollieforum en kie jol. Ek wonder of die Bittereinders ook daar was. Julle het seker ook die verrigtinge met Skriflesing en gebed geopen, of hoe Heindrich? En watter liekie het Steve vir julle gesing, hmmm? Was dit... Was dit wat ek ver
Troep: Die kleingeskiedenis van ’n oorlog
Antonette Lombard 2024-11-08 Ek het die boek baie geniet. Dankie.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Constant 2024-11-08 Kobus, jou skrywe verwys. Jou bewering dat, omdat sommige Bybelgeleerdes soos Spangenberg en kie skepties is oor die waarheid van die Bybel dit hul argument summier waar maak, is 'n alombekende logiese fout (dws 'n sogenaamde 'foutiewe argument van gesag
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Monica Hammes 2024-11-08 Dit mag dalk wees dat dit 'n fout was, maar immers wys dit darem dat Afrikaanse belastingbetalers nie alles net gelate aanvaar nie. En terloops, wie de ongeluk is die embarassed vrou dat ons haar ernstig moet opneem? Weet sy dan nie wat by Pretoria Hig
Die daisy dwaal weer
Mich 2024-11-08 Johan, ek lees dit oor en oor. Jy oortref jouself keer op keer.
Die daisy dwaal weer
Mich 2024-11-08 Johan, jy oortref jouself elke keer. Ek lees dit oor en oor en vind elke keer nóg 'n kosbaarheid in jou woorde.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Luan Staphorst 2024-11-08 Beste Kobus 1. Ek dink jy is korrek wanneer jy sê dat Spangenberg nie homself as 'n ateïs sou beskryf nie, maar eerder as 'n Bybelwetenskaplike. Natuurlik kan mens beide wees. En hier is die vraag of Spangenberg se uitings by 'n ateïstiese wêreldsieni
Schoeman en die VOC-tyd: Historikus of kroniekskrywer?
Jukie Joubert 2024-11-08 Dan Sleigh se dood laat 'n hartseer leemte in Suid-Afrikaanse, veral Afrikaanse, literatuur. Ek het die eer gehad om per epos met hom te kommunikeer oor die boek wat ek onlangs voltooi het oor die vroeëre Portuguese skeepswrakke aan ons kus. Hy het my no
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
MPL 2024-11-08 Ek het 'n baie dikker boek as Sakkie s'n uitgegee. Sakkie het die voorwoord geskryf en ons het soos die boek ontwikkel het, daaroor gesels. Maryna sal baie meer ongelukkig wees nadat sy "Die Godsdienskokon" gelees het. Ek bespreek die term "waarheid" in d
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Hanno Visagie 2024-11-08 Izak de Vries, lees gerus "Bela-wet: Op ’n heuwel daar ver" deur Heinrich Wyngaard - https://www.litnet.co.za/bela-wet-op-n-heuwel-daar-ver/
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Kobus Engelbrecht 2024-11-08 Aan Constant (en ander wat jubel en juig oor Maryna se skrywe). Ek is seker Sakkie sal homself nie as 'n ateïs beskou nie, maar eerder as 'n Bybelwetenskaplike wat die Bybel (en verwante dissiplines) reeds vir 40-50 jaar bestudeer het, en steeds bestudee
Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid
Donald Smiles 2024-11-08 Baie dankie Jason vir die onderhoud met Sonn. Ek deel deel sy ervaring in die Oos-Kaap. Ek is van Dordrecht, maar het in Queenstown by Maria Louw SS gematrikuleer. Die Sonn-familie het diep spore in Queenstown en die naburige dorpe getrap. My pa en my oom
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Henning 2024-11-08 Maryna, ek is al telkens daarop gewys dat mense nie meer kortverhale lees nie, en dis jammer, want 'n kortverhaal probeer soms iets sê of vra. Ek merk op LitNet jy is self 'n skrywer van kortverhale en verwys jou graag na iets wat ek onlangs geskryf het.
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Henning 2024-11-08 Dankie, Maryna, ek het lekker gelees. Indien ons dié speletjie met 'n Super Mario of toentertyd se Dave vergelyk, is enigiets teoreties gesproke moontlik. Die speletjie het wel ingeboude natuurwette wat sekere dinge soos 'n hemelvaart 'n groot onwaarsky
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Kobus Engelbrecht 2024-11-08 Ek het beide Koos en Maryna se stukke (in keurige prosa verwoord) gelees, en hoe verder ek gelees het, hoe ooglopender het dit geword dat hulle nie genoegsame kennis dra van die kollektiewe resultaat van Bybelwetenskaplike navorsing (en gepaardgaande nuwe
Blake gesels oor sy Jopie-boek by die Breytenbach Boekklub
Francois Verster 2024-11-08 Aan die skrywer: wonderlike werk wat jy doen, hoop daar kom nog! Ek lees nou aan "Moord en roof" en vind dit uitstekend.
Fotobeeld van die 2024-Gesamentlike Byeenkoms van Pretoriase Leeskringe: 83 nie uit nie!
Fransjohan Pretorius 2024-11-07 Besonder ingelig, oopkop en uitermate geïnteresseerd - as spreker is dit my ervaring van die vroue van die Pretoriase leeskringe. En hoe lekker is dit nie om verskeie bekende gesigte op Amanda Talma en Elize Parker se foto's te sien nie!
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Johan Steyn 2024-11-07 Baie interressante boekbespreking en bokant die meeste (myne ook) se vuurmaakplek. Ek is van mening dat, wanneer jy doodgaan, jy nie meer bewus is om as waarnemer die heelal te verbeel nie en daarom nie meer bestaan nie. In die opsig stem ek met Sakkie sa
Hoe Trump die Withuis gewen het
Gerald 2024-11-07 Uitstekend! Kan voel in die sinne van die kommentaar dat Andrè-Pierre duidelik in Amerika geleef het en as ekonomiese joernalis daar duidelik sy vinger op Amerikaners se pols kon hou, selfs nou nog; "terug by die huis" voel hy duidelik nog hoe harte daar
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Constant 2024-11-07 Uitstekende repliek op die alombekende, onoortuigende argumente van die nieu-ateïstiese beweging.
Die onsigbare deur PJO Jonker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Gerrit Boonstra 2024-11-07 Die resensie van Die Onsigbare is waarlik baie volledig en insig-gewend met verwysing na soortgelyke temas wat anders skrywers ook hanteer het. Ek kan my egter nie indink aan 'n soortgelyke verhaal in Afrikaans nie wat so oorheersend hierdie bybelse kernt