Wat is aan die gang in Sirië? Hoe hou dit verband met die vernietiging van Gaza? Het die konflik in die Midde-Ooste werklik enige impak op gewone Suid-Afrikaners? Waarom meng ons regering in?
Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Marthie Momberg vra.
Lees ook:
Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord
So nodig soos kamele: ’n lesersindruk van Marthie Momberg se 21 Voices from Israel and South Africa
21 Voices deur Marthie Momberg en die Palestynse stryd: Wat kan jý doen? | Naledi-dag 2023
Hope, belief: A reader’s impression of 21 Voices by Marthie Momberg
Kommentaar
Obama: wenner van die Nobelprys vir vrede 🤣🙄.
Nou hoekom daai snaakse emoji's? Ek dink dis 'n goeie voorstel.
Adams, na jou tirade teen Dana Snyman stel ek nie meer in jou en jou opinies belang nie. Kyk die onderhoud van Freek. Daarin word vertel hoe Obama oorlog gemaak het. Die Nobelprys aan Obama is geen 'voorstel' nie. Jy is sekerlik bewus dat Obama in 2009 die Nobelprys vir Vrede ontvang het?
Alle Amerikaanse presidente is ook pro-Israel.