So nodig soos kamele: ’n lesersindruk van Marthie Momberg se 21 Voices from Israel and South Africa

“Haar bydrae gaan daaroor dat ’n lewe van integriteit juis beteken om openlik aan die kant van die onderdrukte te staan – waar ook al in die wêreld.”