Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

“Volksmoord het deel geword van Israel se arsenaal van staatsgeweld. Om dit duideliker te stel: Die staat Israel probeer doelbewus om die Palestyne uit te roei. So lui die klag wat Suid-Afrika op 28 Oktober 2024 by die Internasionale Geregshof, die hoogste hof van die Verenigde Nasies, aanhangig gemaak het.”