Kommentaar

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Martjie Roos 2024-11-19 Danie was 'n groot baanbreker in die televisiebedryf en het diep en onuitwisbare spore in die bedryf en in baie mense se harte getrap. Hy het so baie akteurs in die bedryf gementor en talle van hulle se loopbane "gelaunch". My innige meegevoel aan al sy g

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Elizma Byleveldt 2024-11-19 Pragtige huldeblyk aan 'n reus in die Suid-Afrikaanse kunste, Henry. Jou woorde oor sy lewe praat soos musiek en ek vind myself jammer dat ek hom nooit ontmoet het nie. Baie dankie en mag hy rus in vrede.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Mari Snyman 2024-11-19 Pragtige artikel, Henry. Danie was enig in sy soort.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Daniël Kriel 2024-11-19 Dankie Henry vir 'n baie raak oorsig oor Danie, die meesterstorieverteller en -produsent, ook Danie die beminde onder familie en vriende. Sy bydrae oor verskeie fronte is onmeetbaar waardevol! Jy het dit uitstekend saamgevat.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Wynand Dreyer 2024-11-19 'n Waardige huldeblyk aan 'n reus. Danie Odendaal en Annie Basson is pioniers in Suid-Afrika se TV-bedryf. Hulle het die pad gelykgemaak vir ander - liefde vir die medium gekweek en 'n baie baie hoë standaard gestel. Dis net gepas dat Henry Mylne, ook

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Louis Duvenage 2024-11-19 "Ouers sal dit slegs vir hulle kinders leer as hulle glo daar is ekonomiese waarde daarin." Ek het nie hierdie "sweeping statement" toegepas nie. Een van die redes is dat moedertaal-onderrig deurslaggewend is in die vormende jare van 'n kind. Dit is juis

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Bertha Wahl 2024-11-19 'n Lieflike huldeblyk, Henry. Dankie vir jou sorgvuldige liefde. Danie, 'n stukkie van jou gaan voort in elke persoon wat jou pad gekruis het: kennis, humor en stories. En Annie, jou passievolle liefde vir Danie en die werk wat julle saam gedoen het, sal

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Sandra Temmingh 2024-11-19 Uitstekende eerbetoon!

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Raed-na-Gael 2024-11-19 Hoe gaan Afrikaanssprekendes 'n 'ekonomiese hupstoot' kry in 'n regstellende-aksie- en BEE-ekonomie, die afspringplek van die anti-Afrikaanse aanslag?

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Hanno Visagie 2024-11-19 Die mate waartoe ook (en veral) (verloopte) Afrikaner-akademici hulle deur antichris-globalistiese wokeness (oftewel kultuurmarxisme) laat breinspoel het, is teleurstellend. Die samestelling Afrikaner-akademikus is eintlik 'n teenstelling (oftewel 'n oksi

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-19 Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle vir leerders om hulle skoolwerk onder die knie te kry en vir die eksamens te kan voorberei. Hier is 'n indeks van vraestelle wat alles op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-19 Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle vir leerders om hulle skoolwerk onder die knie te kry en vir die eksamens te kan voorberei. Hier is 'n indeks van vraestelle wat alles op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad

Nag van die Zombies

Carel Boshoff 2024-11-19 Ek is bevrees Koos se tirade bevat nie veel van 'n argument nie, daarvoor is dit te eendimensioneel. Meer zombie, minder zombie, eers slegter, toe beter, nou weer slegter … My antwoord sou eenvoudig wees: Ons is nie almal só nie. Ons ma’s was ook nie

Nag van die Zombies

DJ Langner 2024-11-18 Koos Kombuis se "Nag van die Zombies" bied 'n rou en emosioneel gelaaide kritiek op Afrikaans, maar die artikel toon verskeie tekortkominge wat dit minder oortuigend maak. Hoewel sy metaforiese beskrywing van Afrikaans as 'n "zombietaal" dramaties en tref

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Hilda 2024-11-18 Wiskunde, graad 6, kwartaal 4.

Bittersoet huispad

Zebulon Kochk 2024-11-18 Martin, dankie dat jy altyd lees en vir jou insae. Jou gevolgtrekking en ontleedingsvermoë is korrek rondom gedig.

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

Eben Vd merwe 2024-11-18 Dankie vir hulp.

Graad 10: Lewenswetenskappe, vraestel en memo, vierde kwartaal

Tamsyn 2024-11-18 Ek wil graag die abiotiese biome ken.

Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is

Barend van der Merwe 2024-11-18 Beter kon ek dit nie self gestel het nie. Die ooglopende tropmentaliteit onder die blou span, was nogal iets om te aanskou. Dit was fundamentalisme. En niks anders nie. En dit komende van 'n deel van die samelewing wat vinnig roem op hoe 'oopkop' en 'verd

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Bertus 2024-11-18 Kan ons 'Afrikaans' bly al praat ons Engels aan huis en in die wêreld daarbuite? Dalk is die Afrikaners in die Kaap tydens die Engelse besetting ook 'n goeie navorsingsbron [dit is seker al ondersoek].

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

Mira Adams 2024-11-17 Hi, graad 7 Geografie-memo. Asb.

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Beata Engelbrecht 2024-11-17 Wiskunde, departementele vraestel 1.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Zeldine 2024-11-16 Graad 9, Wiskunde, kwartaal 4, eksamenvraestelle en memo.

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Susan 2024-11-16 Goeiedag. Kan julle ASB vir my kwartaal 4 se vraestelle vir Graad 5 se vakke vir my e-pos. Baie dankie. Groete, Susan.

Die dag toe ek die Here en ’n hond ontmoet het

Sonyah Holder 2024-11-16 Zalman, ek't altyd gehoop jy sal jou rubrieke produseer. Dis heerlik om jou stories te lees. Ek kry 'n duidelike beeld van jou skrywe omdat ek self vir jare in Viëtnam gewoon het.

Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is

Daniel Van Wyk 2024-11-16 Ek gee nie hiermee te kenne dat ek Trump ondersteun nie. Hy het ernstige tekortkominge in sy persoonlike en politieke mondering. Dit blyk of hy die beter een is van twee swak kandidate. Harris het pateties oorgekom, terwyl Trump meer gegrond was. Slegs di

Bittersoet huispad

Zebulon Kochk 2024-11-16 Baie dankie, LitNet

Ma se offer

Hendie 2024-11-15 Dankie, Salvia!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hester 2024-11-15 Ek is op soek na Geografie-vraestelle vir Graad 8.

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Johan Fourie 2024-11-15 Luan, twintig jaar gelede, toe ek begin klas gee het, was 'n groot proporsie van my topstudente – die top 20%, byvoorbeeld – Afrikaanssprekend. Vandag is ’n groot proporsie van hierdie studente Engelssprekend, wat maar net kan beteken dat hulle die

Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo en dankie vir jou navraag. Jy's op die regte plek as jy graag beter wil doen. LitNet bied verskillende vraestelle vir verskillende vakke. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet gelaai is, alles op een plek saamgevoeg. Hier is 'n skakel n

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied verskillende vraestelle vir verskillende vakke. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet gelaai is, alles op een plek saamgevoeg. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied verskillende vraestelle vir verskillende vakke. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet gelaai is, alles op een plek saamgevoeg. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas
Top