Kommentaar

Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

Johann van Heerden 2024-11-21 Ek dink wat in Gaza, Israel en Libanon gebeur is afgryslik. Ek wens dit niemand toe nie. Maar, wat doen 'n staat (Israel) as hy aangeval word deur 'n ander staat (Gaza en Libanon)? Onthou die mense van Gaza en Libanon het dit ooglopend toegelaat, en selfs

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Annie Odendaal 2024-11-21 Baie dankie, Henry Mylne, vir die mooi woorde. Liefde, Annie Odendaal.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Brümilda 2024-11-21 Henry, dankie vir jou meesterlike loflied. Was só lief vir die nederige slim gentleman. Annie, ek drukkie jou styf vas, my vriendin. xx

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Raed-na-Gael 2024-11-21 Hans Die ‘ons’ waarvan jy praat, klink vir my na 'n identiteit. Ek is aan die kant van die kulturele (nie polities nie) nasionalisme. Ek maak appèl op my kulturele uitgeslotenheid en/of pogings daartoe. Juliemaand het ek my jaarlikse kwota biltongtj

Laaste reis

Susan Pienaar 2024-11-21 Mees aangrypende gedig wat ek ooit gelees het. Mag dit so wees - hierdie laaste reis waarop jy reeds die eerste tree gegee het, kosbare mens.

Bittersoet huispad

Marie Greyvenstein 2024-11-21 Pragtig, Zebbie. Soms is soldate onherkenbaar, nie omdat hulle vermink is nie, maar omdat hulle ander mense is as gevolg van dit wat op die slagvelde gebeur. Dit is maar hoe ek die gedig lees.

Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

Gerhard Genis 2024-11-21 Marthie, dankie vir die artikel. Ek worstel al lank met die Palestyne se volksmoord en het amper heeltemal my vertroue in die mensdom verloor. Dit lyk op die stadium dat Israel met steun van die VSA en andere dit gaan regkry om die Palestyne uit te wis. E

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Deirdre Wolhuter 2024-11-20 Dankie vir hierdie pragtige en insiggewende artikel, Henry Mylne.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Elsabe Daneel 2024-11-20 Baie dankie aan my jarelange vriend Henry Mylne om Danie se huldigingartikel so keurig met ons te deel. Jarelank was ek as aktrise betrokke by 7de Laan, wat later die gewildste TV-program in die land was. Vir Danie het ek altyd enorme respek gehad vir sy

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke

Aliciasaal 2024-11-20 Ek is op soek na 2D-vorms. 2024/11/20😊

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Dean 2024-11-20 Kort hulp met Geskiedenis.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Sydney Grové 2024-11-20 Die legendariese Danie Odendaal ... reeds het sy naam opspraakwekkende reaksie na sy heengaan uitgelok. Dis egter hartseer dat daar nog tans soveel mense is wie nie geweet het wie hy is nie. Maar as jy nie bekend is met die kuns- en vermaakwêreld nie (af

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Die laaste soen

Marinda Kotze 2024-11-20 Sjoe! Besonders!

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Bloed

Marinda Kotze 2024-11-20 Wow! Dis 'n wenstorie daai!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Graad 10: Lewenswetenskappe, vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. D

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-20 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Nico Luwes 2024-11-20 So raak en met deernis geskryf, Henry. Ek glo almal wat hom geken en met hom saamgewerk het, is jou dankbaar vir die artikel. Gelukkig is dit vir ewig daar op LitNet.

Elders gesien: Danie Odendaal was briljant op ’n onvolprese wyse

Elsabé Daneel 2024-11-20 Baie dankie aan my jarelange vriend Henry Mylne om Danie se huldigingartikel so keurig met ons te deel. Jarelank was ek as aktrise betrokke by 7de Laan, wat later die gewildste TV program in die land was. Vir Danie het ek altyd enorme respek gehad vir sy

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Johann van der Merwe 2024-11-20 Wat 'n opregte uitbeelding van iemand wat jy duidelik uitermate bewonder het. Julle kom 'n ver pad - en hy het 'n onuitwisbare indruk op jou gemaak. Ek reken hy sou dié huldeblyk waardeer het.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Patricia Lubbe 2024-11-20 Jou woorde skiet SO raak, liewe Hénry. Jou mooi warme, raak waarnemings getuig van 'n diepe belangstelling, liefde en waardering van almal wat paaie met jou gekruis het. ❤️

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Jackie Hancke 2024-11-20 Henry, jou woorde en herinneringe het 'n onbeskryflike mooi tasbare ruiker gemaak.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Christo Davids 2024-11-19 Baie dankie hiervoor, Henry. Dit laat mens met 'n traan in jou glimlag. Hierdie is uitstekend vasgevang. Die prentjies wat jou woorde skep, laat dit voel of mens met julle aan tafel sit. Soos jy tereg sê, Danie was 'n "Renaissance Man." Ons sal hom nooit

Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Kaitlyn Vraagom 2024-11-19 Ek wil leer oor skoon Wiskunde in graad 7.

Die doodgewone bure deur De Wet Hugo: ’n resensie

Lesley van der Merwe 2024-11-19 Die resensie is doodeenvoudig geskryf met dieselfde slim woordspeling wat die skrywer gebruik het en vir seker 'n lekker aptytwekker om dit self te wil lees.

Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans

Hans Richardt 2024-11-19 Raed-na-gael, ons is besig om 'n eie ekonomie te bou. Ons sal nie sonder groot stryd deel van BBBEE- of regstelaksie-ekonomie kry nie. Die begin is gemaak met Akademia, Soltech en Bo-Karoo opleiding. Vaardighede en sweet is al wat gaan help om deel van

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Annelize van der Ryst 2024-11-19 Baie dankie, Henry! Dis 'n briljante oorsig oor Danie se lewe en werk. Om so 'n unieke skeppende mens se verhaal enigsins onder woorde te bring is voorwaar 'n reusekuns!

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Mimi Mahlasela 2024-11-19 Such a beautiful article. ♥️

Wat sê Bettina? Empatie en die kerk

Barend van der Merwe 2024-11-19 Nodeloos om te sê, was God ook te besig daar op Sy troon om om te gee.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Wim Vorster 2024-11-19 Dankie, Henry. Danie en Annie het 'n paar keer teenoor my genoem dat jy iemand met ware integriteit is. Ek is so bly en dankbaar dat ek in Junie vanjaar vir mee

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Albert Maritz 2024-11-19 Dankie, Henry, vir hierdie verhelderende inligtingsstuk met hart. Ek het nie 'n fraksie van Danie se legkaart van die lewe geweet nie. Nou weet ek meer. En om te dink hy het byvoorbeeld "Galery" - waar ek hom leer ken het, nie net verweef in die kleure en

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Nico Loubser 2024-11-19 Dankie, Henry, vir die voorreg om te kan deel in jou belewenis van 'n merkwaardige man!

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Elma Potgeter 2024-11-19 Baie dankie, Henry. Dit is is 'n ryke uiteensetting van Danie se wydstrekkende bydrae tot die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Ek het die voorreg gehad om vir 'n paar maande deel te kon wees van 7de Laan se familie - die heerlike rol van Laetitia Theron
Top