Bun Booyens is die samesteller en redakteur van Troep. Die dinge wat hulle saamdra. Hy vertel aan Freek Robinson hoe hy te werk gegaan het om gewone mense se stories na te speur en om seker te maak dat ’n groot aantal mense se eie oorlogstories in hierdie boek opgeneem word.
Titel: Troep. Die dinge wat hulle saamdra
Skrywer: Bun Booyens
Uitgewer: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781779860125


Kommentaar
Ek het die boek baie geniet. Dankie.
Uitstekend! Met lekker kliphard lag en dan weer trane!
Wel gedaan, Bun ! Ek was 'n Staandemagsoldaat vir 42jaar en 3mde en kan met elke vertelling vereenselwig! Die NDP's wat beweer hulle het nie geweet, of is nie ingelig oor waaroor die Grensoorlog / Binnelandse ontplooiing gegaan het nie, lei ongelukkig aan geheuverlies. Goeie boek wat ek sterk aanbeveel!