Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

  • 6

As jy in graad 9 is, weet jy dat ’n stingel-en-blaar-diagram nie met plante en Lewenswetenskappe te doen het nie. Laai hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af om dit onder die knie te kry. Dan gaan jy nie in die eksamen deur die blare wees nie!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

  • 6

Kommentaar

  • ALTECHIA VAN RENSBURG

    Ek is 'n Graad 9-leerder en wil in die kwartaal 4 se eksamen (Wiskunde-vrastel 2) meer weet en beter doen.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Jy's op die regte plek as jy graag beter wil doen. LitNet bied verskillende vraestelle vir verskillende vakke. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet gelaai is, alles op een plek saamgevoeg. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dalk ontdek jy nog vraestelle waarna jy nie eens gesoek het nie en kan jy vir nog meer vraestelle en vakke voorberei met behulp van LitNet se vraestelle! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Besoek gerus LitNet se vraestelle-afdeling om volgende jaar vir die eksamen voor te berei. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek saamgevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die inhoud gratis in PDF-formaat af deur op die skakels te klik. Sterkte met die nuwe skooljaar! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder.

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top