
Prent: Canva
Dalk het jy al grootmense vir mekaar hoor sê dat hulle in die omtrek is. Dan weet jy hulle bedoel hulle is in die omgewing. Noudat jy in graad 4 is, weet jy dat omtrek in Wiskunde nou iets anders beteken. Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit kan jou help om dit beter te verstaan! Klik op die skakels om dit gratis af te laai en hierdie kwartaal die beste punte in jou buurt te kry!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Ja
Ek verstaan.
Sal graag wil hê.
Hallo en dankie vir jou navraag! Jy kan hierdie skakel volg: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is 'n indeks van vraestelle wat alles op een plek bymekaar gebring is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik skakels by. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
UITSTEKEND.