Empaaier: ’n doodsberig

  • 0

Foto: Canva

Empaaier: ’n doodsberig

voetnota-volke
verrys
en besmeer
geskrifte oor helde se grafte
met verbleikte trane
wat die laaste hoofstuk
van ’n ryk se
      (outo-) biografie
       oop-skryf

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top