See-psige
Ek het jou as gestrooi in die oseaan
sodat jy mag swem saam met vlindervisse
verby die kus van Kassiesbaai;
sweef met tornyne en dolfyne:
diep duik met robbe
en bak met die dassies
in die koel son.
See-psige
Ek het jou as gestrooi in die oseaan
sodat jy mag swem saam met vlindervisse
verby die kus van Kassiesbaai;
sweef met tornyne en dolfyne:
diep duik met robbe
en bak met die dassies
in die koel son.
Kommentaar
Baie dankie, LitNet
Op die platform tel mens se digterstem !