
Die private begrafnis van Breyten Breytenbach vind plaas op Dinsdag 3 Desember 2024 om 15:00 by die Pere Lachaise-begraafplaas in Parys, Frankryk.
’n Suid-Afrikaanse gedenkdiens word voorlopig vir Februarie 2025 beplan wanneer Breyten se vrou Yolande, en sy dogter, Daphnée, saam met haar eggenoot Tim en hul twee jong kinders na Kaapstad sal reis vir die viering van sy lewe.
Verdere besonderhede sal in die loop van die nuwe jaar gedeel word.
Leon Breytenbach (namens die familie)
*
The private funeral of Breyten Breytenbach will be taking place on Tues 3 December 2024 @ 15:00 at the du Pere Lachaise Cemetary in Paris, France.
A South African Commemoration Service is provisionally planned for February 2025 when Breyten's wife Yolande, his daughter, Daphnée, along with husband Tim and their two young children will be travelling to Cape Town for the celebration of his life.
Further details will be shared in the course of the new year.
Leon Breytenbach (on behalf of the family)


Kommentaar
My innige meegevoel aan familie en vriende en almal wie Breyten geleer het met nuwe oë na Afrikaans te kyk. Jy het die baan oopgebreek en ons sal jou mis.