Die win

  • 1

Die win

Som dink ek dat die win
oppie flêtse
kwaad is

virrie gangsters
ennie bullets
ennie bloed

Die antie oorie pad
kla die win vriet
haa laaste entjies
op 

Die pastor sê
die holy spirit
is innie win
but die duiwel ôk

Innie distance
speelie kites
oppie beach

die win worrie nie met hulle nie. 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top