Theodore Rossouw

Theodore Rossouw is ’n onderwyser en ’n niepolitiese transaktivis. In sy vrye tyd sal jy hom en sy vrou op ’n bergpad vind. So tussendeur speel hy graag met woorde en verfkwaste.

Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

Theodore Rossouw Resensies 2023-05-02

"Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees."

Twee lewens deur Elise Bishop, ’n resensie

Theodore Rossouw Boeke en skrywers 2022-11-21

"Hierdie boek kan cisgender mense help, soos dit my kon help met my eie rebellie teen Elise se binêre sienings van manwees en vrouwees."

Top