Reguit met Robinson: Onderwyssektor onder beleg

  • 1

Die onderwys verkeer tans onder baie druk. 

Freek Robinson gesels met Paul Sauer, uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU).

Poste, begrotingsinkortings, leerders se gebrek aan leesbegrip, die Bela-wet, die toestand van klaskamers en die welstand van onderwysers word onder die loep geneem.

Lees en kyk ook:

Postebesnoeiing lei tot lae moraal by onnies

SA Skoleseminaar: Besnoeiing van onderwysbefondsing

Krisis in die onderwys: ’n onderhoud met Hanlie Dippenaar

Openbare skole se finansies: hoekom ouers in Oktober oor die geldsake van hul kinders se skole moet praat

BELAB onderteken: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Kallie Kriel gesels oor sy gesprek met Nommer Een

’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys

Leesbegrip? ’n Kinderboek kan jou kind se wêreld oopbreek

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top