Leesbegrip? ’n Kinderboek kan jou kind se wêreld oopbreek
“Die goue draad al die pad van die sukkelende resultate van leesbegripstudies, Ferdinand de Saussure se linguistieke teorie, tot waar ’n mooi prenteboek ’n verskil kan maak, eindig met ’n baie eenvoudige oplossing. As jy wil hê jou kind moet met begrip kan lees, lees vir hulle kinderboeke voor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed