Kallie Kriel gesels oor sy gesprek met Nommer Een

  • 0

Toe Kallie Kriel ’n oproep van die President kry, was hy vir ’n oomblik oortuig dis Leon Schuster wat met hom spot. Tog was dit nie. Vir 35 minute het die twee met mekaar gesels.

In hierdie onderhoud vertel Kriel aan Freek Robinson waarom hy dink Cyril Ramaphosa het die erns van die situasie ingesien, en hy verduidelik ook hoe die volgende drie maande daar gaan uitsien.

Lees ook:

BELAB onderteken: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Regering van Nasionale Eenheid se toekoms in gedrang oor Bela-wet

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top