SA Skoleseminaar: Besnoeiing van onderwysbefondsing

“Onderwysers is die waarborg dat die volgende geslag opgevoed sal wees. Goeie (en genoeg) onderwysers is die enigste verweer teen die moontlike verval van die samelewing.”