Openbare skole se finansies: hoekom ouers in Oktober oor die geldsake van hul kinders se skole moet praat

“Eienaarskap en verantwoordelikheid. Die ‘openbare’ aard van ons skole plaas die eienaarskap van ons skole in die gemeenskap, en die model van samewerkende beheer deur die beheerliggaam versterk dit. ’n Skool met betrokke ouers het ’n baie groot voordeel.”