Postebesnoeiing lei tot lae moraal by onnies
“Die regering se voorneme om duisende onderwysposte te snoei lei tot grootskaalse ongelukkigheid in onderwyskringe. In die laaste paar weke het verskeie provinsiale departemente aangedui dat hulle geldprobleme ondervind as gevolg van kwaai begrotings, die swak ekonomiese omstandighede van die land en finansiĆ«le wanbestuur van die vorige regering.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed