SteedsDink met LitNet Akademies: Derick Blaauw oor sy akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Derick Blaauw oor onder meer die informele ekonomie en tegnologie, die vermensliking van die ekonomie, migrante en die gig-ekonomie.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Derick Blaauw: navorser oor die mens agter die data

Lees ook in LitNet Akademies:

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top