Kollig op akademikus Derick Blaauw: navorser oor die mens agter die data
In hierdie video gesels Derick Blaauw oor die arbeidsmarkuitkomste en sosio-ekonomiese dinamika van kwesbare groeperinge en beroepe in die informele ekonomie, insluitende motorwagte, dagloners en vullisherwinners. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed