Kollig op akademikus Derick Blaauw: navorser oor die mens agter die data

  • 0

In hierdie video gesels Derick Blaauw oor die arbeidsmarkuitkomste en sosio-ekonomiese dinamika van kwesbare groeperinge en beroepe in die informele ekonomie, insluitende motorwagte, dagloners en vullisherwinners.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Derick Blaauw oor sy akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies:

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top