SteedsDink met LitNet Akademies: Derick Blaauw oor sy akademiese navorsing

In hierdie video gesels Derick Blaauw oor onder meer die informele ekonomie en tegnologie, die vermensliking van die ekonomie, migrante en die gig-ekonomie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.