Kollig op akademikus Derick Blaauw: navorser oor die mens agter die data
2025-01-09In hierdie video gesels Derick Blaauw oor die arbeidsmarkuitkomste en sosio-ekonomiese dinamika van kwesbare groeperinge en beroepe in die informele ekonomie, insluitende motorwagte, dagloners en vullisherwinners. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
SteedsDink met LitNet Akademies: Derick Blaauw oor sy akademiese navorsing
2025-01-09In hierdie video gesels Derick Blaauw oor onder meer die informele ekonomie en tegnologie, die vermensliking van die ekonomie, migrante en die gig-ekonomie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
An investigative overview of the consideration and application of public interest during South African mergers and acquisitions
2023-11-29"Local and international companies may for example be reluctant to consider mergers due to the uncertain application of the public interest requirements."
’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames
2023-11-29"Die bevindinge toon dat daar elke jaar baie samesmeltings (met plaaslike asook internasionale vennote betrokke) in Suid-Afrika plaasvind, met ’n totaal van 3 263 oor ’n tydperk van 10 jaar."
The COVID-19 pandemic and the structural vulnerability of day labourers in Windhoek, Namibia
2021-10-29"The results of this study indicate that the dim prospects for the construction industry will be nothing short of disastrous for the day labourers in Windhoek. In 2020 the direct impact of the COVID-19 pandemic on the construction industry was catastrophic for both the formal economy and informal workers such as day labourers."
Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië
2021-10-29"Die langtermyneffek op dagloners in Windhoek kan dus op maatskaplike en ekonomiese terreine verwoesting saai as in ag geneem word dat die meerderheid van die dagloners reeds voor die pandemie onder die broodlyn gelewe het (soos duidelik uit die resultate van hierdie studie blyk)."

