In hierdie video gesels Burgert Senekal oor Afrikaans, die netwerkteorie en digitale geesteswetenskappe.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Burgert Senekal oor sy akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies:
Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk
’n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994–2014)
Lees ook op LitNet:
LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus: ’n onderhoud met Burgert Senekal
Kommentaar
So trots op Burgert Senekal met sy volhoubare, diepsinnige navorsing. Hy is die kwaliteitnavorser wat ons so nodig het in Suid-Afrika!